Lewendige Optredes

Energieke "live" country-vertonings in Afrikaans vir feeste, troues en korporatiewe funksies met ’n repertoir wat jou gehoor betrek.

Liedjieskryf

Oorspronklike liedjies wat jou storie vasvang van persoonlike temas tot kommersiële projekte met ’n moderne musiek gevoel.

Musiekproduksie & Promo-pakkette

Professionele opname, produksie en promosie ondersteuning, plus besprekingspakkette wat jou geleentheid of vrystelling laat uitstaan.